LIBRISTO
LIBROAMANTO
obvezno
Postanite del skupnosti ljubiteljev knjig z vsega sveta in uživajte v številnih ugodnostih. Ustvarite brezplačen račun
0
Brezplačna dostava Zásilkovna nad 69.99 €
Zbirna točka GLS 4.49 Zbirna točka DPD 2.99 Kurirska služba GLS 5.49 Kurir DPD 3.49 Kurirska služba Express One 3.49 Zbirno mesto Express One 3.49 Zbirno mesto Pošte Slovenije 3.49 Dostava preko Pošte Slovenije 3.49

Brezplačna dostava za naročila nad 69,99 € na prevzemna mesta DPD in Express One.

Stofpadstories

Jezik AfrikanščinaAfrikanščina
Knjiga Mehka
Knjiga Stofpadstories Pieterse Sarita Pieterse
Koda Libristo: 38385937
Založba Independently Published, september 2021
Wanneer jy die R555 uit Middelburg neem, ooswaarts, Steelpoort se kant toe, kronkel jy al langs Both... Celoten opis
? points 40 b
16.67
Na zalogi pri dobavitelju Odposlali bomo v 14-21 dneh

Do 30 dni za vračilo

Wanneer jy die R555 uit Middelburg neem, ooswaarts, Steelpoort se kant toe, kronkel jy al langs Bothasberg af tot op Stoffberg, waar hierdie boek afspeel. Stofpadstories is 'n bundel van vyf stories wat almal in dieselfde omgewing afspeel en op die een of ander wyse by mekaar aansluit.

Die Bottelier van Bothasberg vertel die verhaal van Fransie, 'n aanvallige, vurige rooikop met 'n groot liefde vir die plaas en 'n hunkering na iemand met oupa-oë. Dan oortuig haar beste vriendin, Anna, haar om 'n bottelier aan te stel. Haar verbasing ken geen einde toe haar nuwe bottelier, Jakkie van Rensburg, 'n is man nie. Maar is Jakkie se motiewe edel...? En wat van sy donker verlede...

Anna van Broederstroom: In die tweede verhaal leer ons vir Anna Cronje beter ken. 'n Beeldskone vrou wat van kleins af haar staal moes wys en ten spyte van groot hartseer en ellende vir haar 'n sinvolle lewe moes oopkap. Haar passie vir verpleging, haar ontmoeting met Gert en haar vrees om kinders voort te bring raak faktore wat haar lewe radikaal kan verander. Wat gaan die swaarste weeg - haar persoonlike geluk of haar vrees dat die geskiedenis homself sal herhaal?

Hermanus van Hartelus: Hermanus en Sarie is twee pragtige jongmense met 'n groot liefde vir mekaar, pas verloof, op die punt om hulle lewe saam te begin. Maar dan gebeur daar iets tragies en moet hulle dit teen wil en dank die hoof bied. Gaan hulle liefde die aanslae van die lewe kan afweer... en wie is Martiens?

Grondpaaie en teerstrate neem ons na die hole van die stad en die dwelmverslaafde Michelle en haar klein Jan-Hendrik. Hoe gaan sy uit hierdie afwentelende spiraal na totale selfvernietiging loskom? Is daar ooit nog iemand wat omgee? En sal sy haar lewe wíl omdraai... Wat van klein Jan-Hendrik - 'n onskuldige kind wat nie hiervoor gevra het of dit verdien nie... En Michelle se minagting van haarself en of iemand haar ooit weer in liefde sal kan aankyk - veral Werner, wat reeds ervaar het hoe verslawing lewens kan verwoes.

Spoorstawe en sinjale plaas ons op die spoor na die spoorwegstasie op Roossenekal en Gertruida Potgieter. 'n Petite jong meisie wat nie gediend is om net nog 'n tuisbly-mamma te word nie. Sy het groot planne en aspirasies om te gaan studeer en haar in 'n professionele beroep te vestig. Dit is egter makliker gesê as gedaan in 'n tyd waar vroue hoogstens verpleegsters of sekretaresses word en baie selde verdra word in 'n oorwegend manswêreld. Gaan sy haarself kan handhaaf? Wat van die feit dat sy, haar ambisie ten spyt, terselfdertyd 'n vrou is en bly met die versugtinge en behoeftes van 'n vrou. Is daar dan ooit plek vir liefde in haar besige lewe?

Igralka & Poliglotka
EWA KASP za
Predvajaj video
Ewa Kasp
Libristo ima največjo izbiro tujejezične literature. Zato svoje knjige kupujem tukaj.

O knjigi

Polni naslov Stofpadstories
Jezik Afrikanščina
Vezava Knjiga - Mehka
Datum izida 2021
Število strani 294
EAN 9798468748107
ISBN 846874810Y
Koda Libristo 38385937
Teža 340
Mere 140 x 216 x 16
Podarite to knjigo še danes
To je povsem preprosto
1 Dodajte knjigo v košarico in izberite dostavo kot darilo 2 V zameno vam bomo poslali kupon 3 Knjiga bo dostavljena na naslov obdarovanca

Prijava

Prijavite se v svoj račun. Še nimate računa Libristo? Ustvarite ga zdaj!

 
obvezno
obvezno

Še nimate računa? Izkoristite prednosti računa Libristo!

Z računom Libristo boste imeli vedno vse pod nadzorom.

Ustvarite račun Libristo
Knjižni svetovalec Libroamiko
Pozdravljeni, sem Libroamiko, vam lahko pomagam?