LIBRISTO
LIBROAMANTO
obvezno
Postanite del skupnosti ljubiteljev knjig z vsega sveta in uživajte v številnih ugodnostih. Ustvarite brezplačen račun
0
Brezplačna dostava Zásilkovna nad 69.99 €
Zbirna točka GLS 4.49 Zbirna točka DPD 2.99 Kurirska služba GLS 5.49 Kurir DPD 3.49 Kurirska služba 3.49 Zbirno mesto 3.49 Zbirno mesto 3.49 Dostava preko Pošte Slovenije 3.49

Brezplačna dostava za naročila nad 69.99 € na paketomatih Pošte Slovenije.

Sinsoekers

Jezik AfrikanščinaAfrikanščina
Knjiga Mehka
Knjiga Sinsoekers Johan Cilliers
Koda Libristo: 44633194
Založba HPH PUB, december 2023
Johan Cilliers bied hier 'n teologiese boek aan wat tegelykertyd ook 'n kunswerk is - en wys daarmee... Celoten opis
? points 40 b
16.68
Na zalogi pri dobavitelju Odposlali bomo v 9-15 dneh

30 dni za vračilo blaga


Drugi so kupili tudi


L'univers VALIOS / Knjiga Trda
common.buy 17.39
Louise och yxmordaren Claes Johansen / E-knjiga Adobe ePub DRM
common.buy 3.63
Sit Down, Be Quiet: A modern guide to yoga and mindful living Michael James Wong / E-knjiga Adobe ePub DRM
common.buy 10.51
En la intimidad con Dios Benedikt Baur / Knjiga Mehka
common.buy 17.59
El lenguaje de los árboles Josefa Horno Goicoechea / Knjiga Mehka
common.buy 17.19
Frank Sinatra John Frayn Turner / Knjiga Trda
common.buy 19.92

Johan Cilliers bied hier 'n teologiese boek aan wat tegelykertyd ook 'n kunswerk is - en wys daarmee dat teologiese diskoerse 'n opwindende kombinasie van skilderye, gedigte, refleksies, verhale, baie humor, Bybelse woorde, preke en meditasies kan wees. Hierdie boek is 'n 'bricolage' - 'n skepping uit 'n verskeidenheid van dinge - en demonstreer dat ons lewens ook 'n skone bricolage in God se oë is. In sy estetiese vorm, maar ook inhoud, is hierdie boek geheel en al anders as baie ander wat al oor 'die sin van die lewe' geskryf is. Johan Cilliers onderbreek elke selfgefabriseerde produksie van betekenis en stuur sy lesers in die rigting van die gawe van genade. Hy open die horison na God en die genade van die betekenis wat God aan ons as klein, maar kosbare fragmente skenk. Hierdie is 'n boek oor ons 'eskatologiese eksistensie' - maar dit klink veels te abstrak. Ek het baie ontdek en geleer deur hierdie boek te lees, het in kontak met die skrywer en sy familie gekom, het bestudeer wat hom fassineer, en baie beter gevoel nadat ek dit klaar gelees het. Dit is waarskynlik die beste wat mens oor 'n teologiese boek kán sê. Alexander Deeg: Professor in Praktiese Teologie, Leipzig, Duitsland.
In hierdie diep persoonlike boek maak bekende Cilliers temas - insluitend die skep van sin, prediking, moderne kuns, kleur, Stellenbosse wyne, en die Karoo - op 'n verrassend nuwe wyse hulle verskyning. Hulle word verbind met intens gelukkige en uiters hartseer outobiografiese momente, en word as niks meer as fragmente aangebied nie. Terwyl mens egter die boek lees, begin die fragmente as 'n geheel met mekaar kommunikeer, en skep só al spelende 'n verrassende, eksistensiële teologie. 'n Teologie wat aanhaak by jou eie eksistensie as leser. Neem, lees, en geniet hierdie smaakvolle boek. Marcel Barnard: Professor in Praktiese Teologie aan die Protestantse Teologiese Universiteit, Amsterdam, en Buitengewone Professor aan die Universiteit Stellenbosch.
Johan Cilliers is Emeritus Professor in Homiletiek en Liturgiek, 'n voormalige hoof van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie aan die Universiteit Stellenbosch, 'n voormalige voorsitter van die Prakties-Teologiese Werksgemeenskap van Suid-Afrika, asook voormalige president van Societas Homiletica (die internasionale vereniging vir Homiletiek). Hy het sy teologiese opleiding aan die Universiteit Stellenbosch, asook die Karl Rupprecht Universiteit in Heidelberg, Duitsland, ondergaan. Hy het al as gasdosent opgetree by die Universiteit van Umeå (Swede), die Universiteite van Leipzig, Hamburg, Würzburg, Humboldt/Berlyn (Duitsland), die Universiteit van Basel (Switserland), asook die Vrije Universiteit (Nederland) waar van sy boeke as voorgeskrewe literatuur gedien het. Sedert 2021 word van sy werke ook in Russies vertaal vir gebruik by die Universiteit van St. Petersburg, Rusland. Hy het al meer as 120 akademiese artikels in geakkrediteerde tydskrifte die lig laat sien, asook 23 populêre godsdienstige boeke, benewens 18 akademiese monografieë, onder andere oor prediking, liturgie en estetika. Van sy boeke is in Koreaans en Duits vertaal en in daardie lande gepubliseer, asook in die Verenigde State van Amerika. Tydens 2022 word hy met ʼn A1-gradering deur die Nasionale Navorsingstigting (NNS) vereer.

Igralka & Poliglotka
EWA KASP za
Predvajaj video
Ewa Kasp
Libristo ima največjo izbiro tujejezične literature. Zato svoje knjige kupujem tukaj.

O knjigi

Polni naslov Sinsoekers
Jezik Afrikanščina
Vezava Knjiga - Mehka
Datum izida 2023
Število strani 222
EAN 9781776482764
ISBN 177648276X
Koda Libristo 44633194
Založba HPH PUB
Teža 304
Mere 152 x 229 x 12
Podarite to knjigo še danes
To je povsem preprosto
1 Dodajte knjigo v košarico in izberite dostavo kot darilo 2 V zameno vam bomo poslali kupon 3 Knjiga bo dostavljena na naslov obdarovanca

Prijava

Prijavite se v svoj račun. Še nimate računa Libristo? Ustvarite ga zdaj!

 
obvezno
obvezno

Še nimate računa? Izkoristite prednosti računa Libristo!

Z računom Libristo boste imeli vedno vse pod nadzorom.

Ustvarite račun Libristo