Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Do 30 dni za vračilo
Pedale van papier is 'n boek wat jou raak, aanraak en emosies in jou wakker maak van woede tot hartseer en tog ook die hoop wat dan in jou hart kom lê.
Rhona Kotzé se roman, Pedale van Papier, is gebaseer op 'n ware verhaal oor Karien, 'n dogter se aanneming, verwerping en ook molestering deur 'n persoon wat sy vertrou het.
Mag elke persoon wat hierdie boek lees, weet dat daar hoop is.
Gaan nog net ʼn klein rukkie aan.
Moenie opgee nie, nooit nie.
Karien het dit gemaak.
Jy kan ook.
Die merkwaardige verhaal word binnekort as rolprent vervaardig.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?