Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Do 30 dni za vračilo
Oos Kaap Troebelwater (Boek 4 van Reeks 2)
1914
Toe Nikki Loots na maande in Kaapstad terugkeer, is sy net te laat.
Net te laat om vir Erhard Geldenhuys te vertel wat in haar hart leef.
Net te laat vir 'n troue.
Net te laat vir 'n oorlog wat alles sou verander.
Vier jaar later keer Erhard terug na Amatoluskloof.
Maar die man wat huis toe kom, is nie dieselfde een wat vertrek het nie.
Tussen stiltes, verliese en waarhede wat eers jare later aan die lig kom, ontdek twee mense dat liefde nie altyd verdwyn nie...
Soms wag dit net geduldig totdat die water weer helder genoeg word om dit raak te sien.
'n Aangrypende verhaal oor verlies, hoop, vergifnis en die moed om weer lief te hê.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?