Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Do 30 dni za vračilo
Magriet is die enigste kind van streng ouers. Nadat sy haar studies voltooi het, kry sy 'n onderwyspos by 'n skool waar sy kinders met spesiale behoeftes onderrig. Hier ontmoet sy die ouers van een van haar leerlinge en sy raak halsoorkop verlief op hul oudste seun, Willem.
Wanneer Magriet Willem aan haar ouers gaan voorstel, verbied haar vader haar om Willem weer te sien.
Die jong vrou se lewe neem 'n heel ander koers, sonder Willem daarin.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?