Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Do 30 dni za vračilo
Die skrywer Adriana nooi u om terug te sit en die verhale van haar en haar voorvaders te geniet - van die swaar van die Anglo Boere-oorloë, insidente in die lewens van 'n familie met Hugenote en Portugese bloed in hulle are, van grootwildjag en boer te midde van ongetemde natuur - in 'n tyd toe TV, persoonlike rekenaars, faks en internet nog nie bestaan het nie, en paaie tussen dorpe in Afrika nog nie geteer was nie - van kaggelvure en buite-toilette, van landlyne en inluisterbare plaaslyne, van kerse en inkpotjies op die skoolbanke, en kinders wat perd gery het skooltoe. Ons draai in Oos en sentraal Afrika, en in Namibië, en kom tot ruste in die Mpumalanga 'Slowveld'.
Kom deel ons kosbare herinneringe - in die woorde van die slot van 'Die Stem' in 1918 geskryf deur C.J. Langenhoven -
"Dat die erwe van ons vaders vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry.
Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer -
Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer!"
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?