Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Do 30 dni za vračilo
Karel is vasgevang in die aksie verhaal wat hy lees. Soms haal hy angstig asem, vir die spanning wat die held van sy boek, ervaar. Die koshuisgange is doodstil en die reën sif so saggies neer. Meteens spits Karel sy ore... klop iemand aan hul kamerdeur... Die stilte word verbreek deur die gille van 'n vrou: "Los my! Iemand help! Asseblief help!"
Karel maak die deur op 'n skrefie oop en soos blits vlieg hy in sy bed in, kombers oor die kop.
Het Karel werklik 'n spook gesien?
Hoe gaan die kinders hierdie raaisel oplos?
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?