Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Dis 1814 in Carlisle, Engeland, en die lewe het min genade vir 'n werkersklasvrou. Edith Maberry is dus verbaas toe Lewis Bloodsworth vir haar in die bresse tree in die kroeg waar sy werk. Toe Edith haar werk en blyplek verloor, wend sy haar tot Lewis. Hiermee dompel sy beide van hulle in n krisis. Lewis word met sy verlede gekonfronteer en kom voor n keuse te staan. Sal hy Edith kies wat vir hom die verpersoonliking is van alles wat hy in n vrou wil he? Of sal hy hul liefde opoffer om die geheim te bewaar oor wie en, belangriker, wat hy werklik is?
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?