Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
'n Onderwyseres wat op volmaannagte in 'n weerwolf verander. 'n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. 'n Eksperiment wat jou in 'n insek laat verander. 'n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En 'n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maak gereed om lekker te ril en te gril met hierdie GROOT en GRILLERIGE versameling stories. Vir die eerste keer verskyn vyf van Jaco Jacobs se gewildste grilstories saam in een boek. Dit sluit in:TroetelgedrogTandeNag van die monstersNagvlerkeVoelers