Napačna izbira? Nič za to! Ponujamo možnost vračila v 30 dneh
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal onderwysers baie help met die analise, voorbereiding en aanbieding van die roman in die klas. Leerders kan ook die gids met vrug vir selfstudie gebruik. Literere aspekte word binne die konteks van die roman bespreek en getoets, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite, klasbesprekingspunte en navorsingsonderwerpe vir die Letterkundeprojek.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?