Napačna izbira? Nič za to! Ponujamo možnost vračila v 30 dneh
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Die ware betekenis van la dolce vita ... In 'n skoendoos vol papiere wat Lizette de Klerk by haar bejaarde ma kry, ontdek sy 'n brief van haar oupa. Di versoek dat 'n bedrag geld aan die Italiaanse De Lucas-gesin betaal word. Haar oupa het gedurende die Tweede Wreldoorlog in Itali geveg en is daar gewond. Presies wat tussen haar oupa en die De Lucasgesin gebeur het, is nie duidelik nie, maar dit stuur Lizette op 'n speurtog na Itali. Hier onthul die geskiedenis van oupa Isak se verbintenis met Isabella De Lucas sigself soos 'n skildery, laag-op-laag en ontroerend mooi. In Itali, aan huis van haar galante gasheer, die kunsprofessor en kunstenaar Alphonso Lombardi, leer Lizette die ware betekenis van la dolce vita ken.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?