Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Vossie de Vos is stoksielalleen met niemand om mee te speel of hom geselskap te hou nie. Op n dag besluit hy om vir hom n maat te bou. Die oomblik toe sy robot - Pieksel - se ligte aan flikker verander Vossie se hele lewe. Vossie hoef nooit weer alleen te wees nie! Maar hoe lank sal hulle maats kan bly?