Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Malletjie en Rocky sit sonder werk en hul geld raak min, so om private speurwerksoos op Cheaters te doen, lyk na 'n blink idee. Wanneer di twee helde begin soek na 'n vermiste Afrikaanse sanger wat onder raaiselagtige omstandighede verdwyn,dans die poppe behoorlik. Hul speurtog strek van Fietas en Hillbrow tot Brakpan en die Bosveld. In die proses krap hulle 'n addernes in die onderwreld van die Afrikaanse musiekbedryfoop. Dan is daar ook nog die gerug dat die wreld na sy maai gaan op 21 Desember2012. Daar is nog net ses dae oor Gaan Malletjie en Rocky oorleef in 'n wreld wat mal geraak het?Theunis Engelbrecht se vlymskerp satire Papegaaislaai skud die fondasies van Afrikaanse popkultuur soos goeie rock 'n' roll.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?