LIBRISTO
LIBROAMANTO
obvezno
Postanite del skupnosti ljubiteljev knjig z vsega sveta in uživajte v številnih ugodnostih. Ustvarite brezplačen račun
0
Brezplačna dostava Zásilkovna nad 69.99 €
Zbirna točka GLS 4.49 Zbirna točka DPD 2.99 Kurirska služba GLS 5.49 Kurir DPD 3.49 Kurirska služba 3.49 Zbirno mesto 3.49 Zbirno mesto 3.49 Dostava preko Pošte Slovenije 3.49

Brezplačna dostava za naročila nad 69.99 € na paketomatih Pošte Slovenije.

Oop Deure

Wat Openbaring ons oor die kerk se lewe en roeping leer

Jezik AfrikanščinaAfrikanščina
E-knjiga Adobe ePub DRM
Založba CLF Publishers, avgust 2020
Oop deure is nie maar net nog ’n uitleg van die boek Openbaring nie. Dit is aktueel en toepaslik vir... Celoten opis
? points 27 b
11.10
Na zalogi Prenesi zdaj

Oop deure is nie maar net nog ’n uitleg van die boek Openbaring nie. Dit is aktueel en toepaslik vir ons tyd. Soos dit ’n goeie eksegeet betaam, verduidelik Burger hoe die boek gespreek het tot die gelowiges vir wie dit oorspronklik geskryf is – in ’n wêreld wat totaal anders as ons s’n gelyk het. Hy bied egter ook ’n passievolle toe-eiening van die boodskap van die boek vir ons eie tyd – op so ’n manier dat ons beter insig in ons eie situasie kry en die talle geleenthede raaksien wat God vir ons hier aan die suidpunt van Afrika skep. Hy help ons inderdaad om te hoor wat die Gees vir die gemeentes van ons tyd sê.Prof Francois Tolmie, Nuwe Testament, Universiteit van die Vrystaat.Coenie Burger skryf: “Openbaring sê vir ons dat ons nie in die eerste plek nuwe strategieë of planne nodig het nie, maar dat ons gehelp moet word om die evangelie nuut te hoor en vir ons toe te eien”. Daarmee sit hy sy vinger op die essensie van wat nodig is vir gemeentes en predikante om vandag te hoor. ’n Weldeurdagte uitleg van Openbaring deur ’n knap teoloog.Prof Ian Nell, Praktiese Teologie en Missiologie, Universiteit van StellenboschCoenie Burger se genuanseerde lees van Openbaring as gemeente-literatuur teen die agtergrond van die Romeinse Ryk sal gelowiges en gemeentes se geestelike verbeelding opnuut aangryp oor hoe hulle vandag hul missionale roeping in uitdagende tye konkreet kan uitleef. Dit is ’n helder, tydige en weldeurdagte uitleg van Openbaring deur een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde kerkteoloë.Prof Marius Nel, Nuwe Testament, Universiteit van StellenboschCoenie Burger nooi ons om Openbaring te lees as ’n boek wat vir gestuurde gemeentesgeskryf is. Oop Deure herinner die kerk op ’n helder en direkte manier aan wie God is en aansy roeping en werk vir gemeentes. Die boek maak ’n belangrike bydrae tot die missionaleteologie, plaaslik en internasionaal.Dr Lourens Bosman, Algemene Bestuurder, Algemene Sinode van die NG Kerk.

Igralka & Poliglotka
EWA KASP za
Predvajaj video
Ewa Kasp
Libristo ima največjo izbiro tujejezične literature. Zato svoje knjige kupujem tukaj.

O knjigi

Polni naslov Oop Deure
Jezik Afrikanščina
Vezava E-knjiga - Adobe ePub DRM
Datum izida 2020
Število strani 180
EAN 9781868044887
Koda Libristo 44956858
Založba CLF Publishers
Podarite to knjigo še danes
To je povsem preprosto
1 Dodajte knjigo v košarico in izberite dostavo kot darilo 2 V zameno vam bomo poslali kupon 3 Knjiga bo dostavljena na naslov obdarovanca

Prijava

Prijavite se v svoj račun. Še nimate računa Libristo? Ustvarite ga zdaj!

 
obvezno
obvezno

Še nimate računa? Izkoristite prednosti računa Libristo!

Z računom Libristo boste imeli vedno vse pod nadzorom.

Ustvarite račun Libristo
Knjižni svetovalec Libroamiko
Pozdravljeni, sem Libroamiko, vam lahko pomagam?