Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Toe Lilihanna se krel haar in die openbaar afs, maak Sebastian haar ’n aanbod: As sy as model sal optree in ’n advertensie vir sy spa , kry sy ’n gratis oormaaksessie en ’n week se pamperlang daarby.
Lilihanna stem in, en gou is sy en Sebastian smoorverlief. Die enigste vlieg in die salf is sy beeldskone assistent wat duidelik self ’n oog op Sebastian het.
Lilihanna moet besluit of sy gaan toelaat dat ’n misverstand hulle liefde kelder, en of sy vir hul geluk gaan veg.