Napačna izbira? Nič za to! Ponujamo možnost vračila v 30 dneh
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Liefde vra soms van jou om onmoontlik dapper te wees ... Mieke se lewe verander binne 'n oogwink wanneer Boeta met sy koffer en 'nsopnat klein katjie aan haar deur klop. Boeta, die desperate lomp vyftienjarigeseun wat verstandelik gestemd is en opsluit sy pa soek. Hy weier om verder by syma en oom Vol te woon. Oom Vol is gemeen en raas met hom, en hy hou niksvan oom Vol nie. Teen haar beterwete nooi Mieke vir Boeta in haar huis en haar lewe. Sy het niegeweet van haar man se vorige verhouding f sy kind nie. Hoe kan sy Boetakwalik neem vir sy pa se vergrype as jongman? Buitendien, Boeta hou almal seharte in die holte van sy hand. Mieke leer dat die mense wat jy liefhet soms vanjou vra om onmoontlik dapper te wees. Dat seerkry en heelword verskillendekante van 'n munt is. En dat almal uiteindelik die koestering van huis enhuismense nodig het.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?