Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Helena Harmse is 'n Suid-Afrikaner in Londen. Bedags werk sy as sielkundige by 'n inrigting vir versteurdes. Snags is sy in kroee op jag na Engelsmanne, verkieslik getroudes, wat sy optel vir seks. Maar spruit die optrede uit 'n donker geheim wat sy in haar dra? Of hou Helen se bekruiper - 'n geheimsinnige vrou altyd in swart geklee - die sleutel tot haar troebel verlede?Namate Helena se verhaal ontvou en haar desperate e-posse aan haar twee kinders in Suid-Afrika al hewiger raak, ontrafel 'n kraaines van vergrype, liefde en wraak. Anel Heydenrych se Malhuis is 'n uitdagende, eroties-sielkundige riller.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?