Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Sy is nie te koop nie, al is dit vir 'n halfmiljoen rand!Stefanie de Villiers kry 'n onverwagse aanbod van haar klint, MadeleineEbershn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebershn trou. In ruil kry sy 'n grootsom geld, Emille en sy ma verloor nie hul miljoene nie, en almal kry 'n gelukkigeeinde. Stefanie lag dit af. Sy is nie te koop nie, al is dit vir 'n halfmiljoen rand en net vir'n tydperk van ses maande. Boonop stel sy ook nie in 'n man belang wat met sylewe speel nie, want dis wat renjaers doen. Hulle is wild en dink hulle is onsterfliken onaantasbaar. Emile het egter ander planne vir Stefanie wanneer grendeltydaangekondig word en hulle 'n huis moet deel.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?