Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Negejarige Josh Thirion is gek oor kosmaak en teken en is aangemoedig om 'n resepteboek met 48 van sy gunsteling-resepte waaroor kinders gaande is saam te stel. In die boek is daar ook talle aktiwiteite soos woordraaisels, inkleurprente, verbind-die-kolletjies, soek-die-verskil en doolhowe - seuns en meisies sal dit geniet! Sy boek bevat ook heerlike resepte vir drankies, ontbyt, middagetes, aandetes, nageregte en soet happies.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?