Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
As jy op soek is na 'n nommerpas teks om by die eisteddfod voor te dra, 'n stuk om vir jou volgende dramaklas voor te berei, of jou eie prettige eenmanvertoning of toneelstuk op die planke wil bring, is hierdie die perfekte boek vir jou! Die veteraanaktrise Lizz Meiring se nuwe bundel met 33 verhoogtekste is geskik vir die klaskamer, eisteddfods, dramaklasse en skoolopvoerings.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?