Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Dans is Byron Crelse se hele lewe. Wanneer die ritme sy lyf beetkry, vergeet hy van die probleme by die huis. Op n dag sien iemand Byron en n groep ander township-kinders se talent raak. Byron kry die kans om groot drome te droom. Maar wat doen jy as die lewe jou drome probeer steel?