Napačna izbira? Nič za to! Ponujamo možnost vračila v 30 dneh
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Deborah Deysel, 'n operasangeres uit Suid-Afrika, bevind haar 'n jaar n 'n skandaal in haar private lewe weer in Zurich. Sy kom gou agter dat sy nie haar verlede kan ontvlug nie, toe die dirigent wat saam met haar in die skandaal betrokke was, weer met haar kontak maak. Hy oorreed haar om hom by sy ateljee in die operahuis te besoek, waar hy 'n geheime musiekopname aan haar toevertrou. Luitenant Janek Baptiste van die Zurich-misdaadpolisie ondersoek reeds die moord op 'n televisiepersoonlikheid toe hy een aand Operahuis toe uitgeroep word. 'n Dirigent is dood in sy ateljee aangetref en die laaste persoon wat hom gesien het, is 'n operasangeres met wie hy eens op 'n tyd 'n buite-egtelike verhouding gehad het. Twee wrelde, opera en misdaad, kom teen mekaar te staan. Nog meer moorde volg. Die speurder en operasangeres span saam om 'n jare lange komplot oop te vlek. Dit lei tot 'n skokkende ontdekking. Van Isa Konrad se bekendste romans is die spanningsromans Die ondenkbare en Die soenoffer. Diva is haar elfde roman. Sy is in Namibi gebore en woon 'n geruime tyd reeds in Switserland.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?