Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word. Die Kaap de Goede Hoop. 'n Jong dokter, James Barry, stap aan wal as 'n militre chirurg se assistent. Goewerneur lord Charles Somerset is na 'n paar maande s bendruk met die briljante Barry, dat hy hom as sy huisdokter aanstel. Nie almal deel lord Somerset se entoesiasme nie. Somerset se aide-de-camp, kaptein Josias Cloete, wil weet waarvandaan Barry kom, en James se mediese kennis hy praat dan selfs van A keisersnee! ontsenu menige plaaslike arts.Maar selfs nie eens die talentvolste medici van die tyd sou kon weet watter geheim die enigmatiese James in hom dra nie.Francois Loots se roman, gebaseer op die lewe van hierdie aangrypende historiese figuur, wys hoe diep die spore van randfigure in die geskiedenis l.
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?