Napačna izbira? Nič za to! Izdelke lahko vrnete do 30 dni
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
Kry jy 'n tweede kans met jou eerste liefde? Nina is 'n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas op Kouefontein, maar iets waaraan sy nooit, ooit gewoond gaan raak nie, is om vir Jaco Louw elke dag te sien. Haar jeugliefde. Nuwe buurman. Clooney se dubbelganger. Sy het vir Jaco tien jaar laas gesien toe die mooie Willemien vir Nina allerhande stories oor hom vertel het. Daardie dag het sy haar hart gesluit, maar nou bly hy feitlik op haar werf en sy moet keer dat sy glimlag weer die sleutel tot haar geluk word ...
Pozdravljeni! Sem Libroamiko, vaš knjižni svetovalec.
Kako vam lahko pomagam?