Napačna izbira? Nič za to! Ponujamo možnost vračila v 30 dneh
Z darilnim bonom ne morete zgrešiti. Obdarovanec lahko v zameno za darilni bon izbere karkoli iz naše ponudbe.
In onlangse studies het die fokus verskuif van wat probeer die outeur s na hoe verstaan die teikenleser die teks en hoe affekteer dit hm (die sogenaamde resepsieteorie). Leerders moet dus aangemoedig word om die gepaste terminologie aan te leer sodat hulle hul eie mening sinvol kan verwoord. Hierdie gids is op die onderwyser ingestem sodat hy die gesprek kan inisieer en lei. Daarom is die gegewe antwoorde eerder riglyne as korrekte antwoorde en kan alles aangepas en verander word, na goeddunke van die onderwyser.